Agri-uur: 10 November, Elsabé Richard

Loading player...
‘n Nuwe navorsingstudie toon aan dat die manier waarop Nieu-Seelandse gras-gevoerde beesvleis geproduseer word, ‘n uitwerking op gesondheid en spysvertering het. Dit is volgens ‘n artikel wat deur die Rooivleisprodusente Organisasie (RPO) gepubliseer is. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…
9 Nov 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min