Agri-uur: 10 November, Emmie Pietersen

Loading player...
Suid-Afrikaanse skoolverlaters het nou die wonderlike geleentheid om ‘n gapjaar in landbou te neem. Diegene wat kwalifiseer vir die program kan daarna uitsien om praktiese ondervinding in landbou op te doen, terwyl hulle ook elke minuut daarvan sal geniet. Emmie Pietersen, direkteur van Peritum Agri-instutuut, wat in samewerking met Reitz Landbou Akademie werk, sê aansoeke is tans oop en daar is plek vir 60 studente. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
9 Nov 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min