Ds Willem Bardenhorst en Ds Nico Van Wyk oor EE3 evangelisasie in SA

Loading player...
Wat is die primêre doel van EE SA (Evangelism Explosion South Africa)?.
2. Watter impak het EE SA in die verlede gehad in SA?.
3. Watter opleidings produkte is beskikbaar in Suid Afrika?.
4. Hoekom is julle so opgewonde oor die Hoop vir Kinders opleiding?
4. Wat is julle nuwe projek "Project Call Up"?.
5. Hoe kan kerke betrokke wees by EE Mayday?.
6. Wat hoop julle sal die impak wees van die projek?.
7. Hoe kan die luisteraars betrokke raak?.
kontak hulle www.ee3.org.za of bel Nico by 012 333 0051
9 Nov 2021 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min