Romeine 1:20 - God openbaar in die wolf

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel natuurkundige, Deon Furstenburg, ons meer oor wolwe en hoe die Here Sy manier van dink in hulle openbaar.
8 Nov 2021 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Kabouter Haai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marine Bioloog Mariette Wheeler oor die versteekte wonder van die…
23 Jun 1AM 8 min

Dr Chuck Day - Wait on God for your purpose

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: Waiting on the Lord – from Isaiah 40:31
22 Jun 1AM 5 min

Godly Revolution rocked Nelspruit this year!

Die jaar was Godly Revolution op Jeugdag in Nelspruit aangebied en ons dag toe ons hoor bietjie hoe dit daar gegaan het. Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus en sommer almal wat wou deel!
18 Jun 2AM 17 min