Agri-uur: 8 November, Jakkals le Roux

Loading player...
Die veiligheid van landbougemeenskappe langs die Suid-Afrika/Lesotho-grens bly steeds ‘n groot bron van kommer. Dit, nadat drie plaaswerkers onlangs op die plaas Balmacara in die Vanstadensrus-area aangeval en geskiet is Volgens Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Landelike Veiligheidskomitee, is die plaas Balmacara al vir jare gekenmerk as 'n brandpunt-area vir oorgrens-misdaadaktiwiteite. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
8 Nov 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min