Landbounuus-podcast: Wydverspreide reën deur landbouers verwelkom

Loading player...
Wydverspreide reën is deur landbouers, wat veral in droogtegeteisterde gebiede in sentraal Suid-Afrika geleë is, verwelkom. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê wat die veld betref, groei die weiding stadig maar daar is tekens van plante wat begin groei. Hy sê daar is nog 'n lang herstelpad en dat baie opvolgreën nodig is sodat weidingskapasiteit in droë- en brandgeteisterde gebiede weer volledig kan herstel.
4 Nov 2021 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mlungisi Maqubela

Mlungisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min