
Gideon Swart - Die Heilige Gees in jou lewe
Loading player...
Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag gaan oor hoe betrokke die Heilige Gees in jou lewe kan wees.