In hierdie week se praatjie oor sosiale media in die landbou, gesels Tjoepie Groenewald verder oor die ekonomie.

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag verder die wereld van ekonomie. Hy gee ook agtergrond oor hoe wereldlande hulle ekonomiese groei bewerkstellig. Groenewald verduidelik verder ook hoe die styging van pryse voorkom en ander interessante inligting oor lande se geldeenhede.
29 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes