Agri-uur: 29 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n effense verbetering getoon. Dit, ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê die verbetering kan grootliks toegeskryf word aan die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor met meer…
28 Oct 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min