#OFMArtBeat: "Old fashioned Greytness" met die Nedbank Grey College musiekfees

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Brenda Myburgh,Hoof van Kultuur by Grey College oor hul "Old fashioned Greytness"-musiekfees.
28 Oct 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Van Potchefstroom na Londen, Jonel Scholtz se kuns op 'n wêreldverhoog

Jonel Scholtz het in 1988 begin skilder terwyl sy op hoërskool was, saam met Louise Goudemond, 'n Amerikaanse kunstenaar wat spesialiseer in figuurlike werk en olieportrette. In 2025 het haar kuns haar weer eens 'n wêreldwye platform gegee. Jonel is gekies om haar kuns in te sluit in "Routines", 'n…
18 Aug 6 min