
In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson oor die gevolge van die goeie reën wat in die Noord-Kaap geval het.
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die goeie reen en opvolg-reen se verskil. Hy praat oor die rol wat gesinne speel in die boerdery terwyl die droogte effens gebreek is en hy verduidelik wat elke lid van die gesin kan doen om dankbaarheid en waardering te toon.