PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom was die rand stabiel in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit gaan egter steeds diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Slagpryse by vee beweeg tans opwaarts. Hoenderpryse het gestagneer terwyl varkvleispryse weer verder gestyg het na verlede week, terwyl bokpryse effens gedaal het as gevolg van ‘n kleiner vraag.
27 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes