
PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor saadbehandeling vir die gewasse wat nou geplant word.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete gesels vandag oor die belangrikheid van ‘n ontkiemingsperiode vir gewasse wat tans geplant word. Hy gee advies oor saadbehandeling in opvolg van verlede se praatjie oor hoe insekte, soos onder andere aalwurms, heeltemal uitgeskakel kan word.