
Gideon Swart - God se genade in jou moedeloosheid
Loading player...
Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag kom uit 1 Konings 19 waar Elisa na sy oorwinning oor die Baal profete baie moedeloos geraak het.