PM berig oor opleiding in wol en sybokhaar vir skole.

Loading player...
Twee landbouskole, Marlow Landbouskool in Cradock, Oos-Kaap en Augsberg Landbougimnasium het onlangs leerders opgelei saam met The House of Fibre en BKB-Wolskool onderskeidelik. Kundiges van oor die land heen het leerders touwys gemaak in aspekte soos klassering, veehantering en sortering. Daardeur is daar die saad geplant vir ‘n blink toekoms vir die jeug.
25 Oct 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes