In hierdie week se praatjie oor sosiale media in die landbou, gesels Tjoepie Groenewald oor die risiko van inflasie.

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die risiko van inflasie op boerderye. Hy gee ook agtergrond oor hoe wereldlande hulle ekonomiese groei bewerkstellig. Groenewald verduidelik verder ook hoe die IMF tot stand gekom het.
22 Oct 2021 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes