In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die vooruitsigte van reen.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die vooruitsigte van reen wat voorspel word. Saunderson verduidelik wat gedoen kan word om muggies, muskiete en ander plae van die diere af hou. Hy verduidelik die voorreg om reen te kan ontvang en hoe dit bestuur moet word.
21 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes