PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Dit gaan egter diesel- en ander brandstofpryse skerp laat styg. Gemiddelde slagpryse het effens gestyg. Varkvleispryse het ook gestyg. Wit- en geelmieliepryse het effens gedaal en sonneblompryse het weer drasties gestyg saam met koringpryse.
20 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes