PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor insekte soos aalwurms en hoe om dit uit te wis.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete gesels oor hoe insekte, soos onder andere aalwurms, heeltemal uitgeskakel kan word. Insekte se eiers en poulasies moet uitgewis word. Cloete verduidelik hoe die proses byvoorbeeld in vloeibare vorm tot ondersteuning dien om plante en gewasse te beskerm.
20 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes