
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die teelseisoen van groot- en kleinvee.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die mees aangewese teelseisoene van beeste en skape. Mare verduidelik die beste tyd om kalwers te speen. Kalwers wat in die lente gebore word, was gewoonlik die beste tyd omdat daar meer voer en weiding op die veld is. Mare beveel egter aan dat produsente moet oorweeg om kalfseisoene met ‘n maand of meer aan te skuif sodat die prys ook beter is.