PM berig oor fietsryklere wat van wol gemaak word.

Loading player...
Fietsryers regoor die wereld begin al hoe meer klere gebruik wat uit wol vervaardig is. Die gemaklike lugdeurlaatbare klere wat die fietsryers ook koel hou tydens lang ritte, is deesdae baie gewild vir ‘n aktiewe leefstyl. Die klere is spesiaal so ontwerp om onder alle omgewingstoestande, die draers van die klere, koel en gemaklik te hou.
18 Oct 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes