
In hierdie week se praatjie oor sosiale media in die landbou, gesels Tjoepie Groenewald oor die ekonomie in die boerdery
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die ekonomie van boerdery. Hy verduidelik die impak van inflasie en hoe pryse styg. Groenewald praat van die kunsmatige laer pryse van byvoorbeeld brood. Hy verduidelik ook hoe risikos bestuur kan word.