In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die vooruitgang van voedselprodusente.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor hoe voedselprodusente kan beplan vir groei en vooruitgang van ‘n boerdery. Hy raai boere aan om nie moed te verloor langs die pad nie, veral nie met swak beplanning nie. Om sinvol vooruit te gaan, is deeglike beplanning en begroting nodig.
14 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes