PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Vleispryse het ook stabiel gebly teenoor die ooreenstemmende tye van verlede jaar. Voerkrale doen nou ook hul aankope vir Desember. Hoendervleispryse het intussen skerp gestyg terwyl varkvleispryse ook effens gestyg het, asook bokpryse as gevolg van tradisionele vraag.
13 Oct 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes