
PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor groeibevorderaars en goeie immuniteitstelsels.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete gesels oor groeibevorderaars en hoe kan gewigstoename vir diere gestimuleer word. Cloete verduidelik ook hoe energie toegevoeg kan word. Hy gee verder inligting oor hoe siektes en vrektes in voerkrale verhoed en heeltemal uitgeskakel kan word.