Gesondheidsake - Mariska Labschagne Hartenbos Apteek 6 Oktober 2021

Loading player...
Tema: voorsorg vir jou somervakansie

Vrae:
1. Mariska, die desembervakansie is amper hier, watter basiese medikasie moet in ons noodhulptassie wees?
POUSE
2. Mariska, hoekom is die belangrik dat ons na ons troeteldiere se gesondheid kyk?
POUSE
3. Mariska, ons weet dat daar maar baie deurmekaar en lekker geeet word gedurende vakansies, watter medikasie moet ons vir maagprobleme in ons noodhulptassie he?
4. Mariska, mense doen ook "somerverkoues" op gedurende die warm Desember weer. Kan hul maar dieselfde medikasie gebruik wat hul tydens die winter gebruik?
5. Mariska, waar kry die luisteraars julle?
6 Oct 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min