Charles van Onselen - Standvastige Bemoediging
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Standvastige Bemoediging uit ROMEINE 15:4 NLV
“Ons moet LEER uit wat al lank gelede reeds in die SKRIF opgeteken is. Die STANDVASTIGHEID en die BEMOEDIGING wat die Skrif aan ons gee, help ons om aan ons toekomsverwagting te bly vashou.”