
Behoefte bepaling vir aftree beplanning
Loading player...
Marius Ferreira, finansiële adviseur, verduidelik waarom dit so belangrik is om vir jou aftrede te beplan en hoe jy so gou as moontlik vir juu aftrede kan begin beplan. Hy bespreek ook of jy jou aftreeplan moet aanpas, en of daar iemand is wat jou kan help met die ingewikkelde berekening van jou aftreplan.