Charles van Onselen - Die Here is my Herder
Loading player...
Charles van Onselen se tema vanmiddag is: Jou Herder: uit
Psalm 23 (1953) Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.
2Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
3Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.