Loop saam met my kamp Zoom onderhoud

Loading player...
Janine en die Krone kuier saam oor die Loop Saam met My kamp by die Joy Unspeakable kampgronde naby die Roodeplaat dam, 15 – 17 Oktober. Die tema hierdie jaar is “Die Woord is ‘n lig vir my pad” en al sou mens dink dis mos vanselfsprekend, is dit duidelik nie! Vir meer besonderhede en besprekings skakel Annemarie Esterhuizen by 082 936 9874 of kamp657@radiokansel.co.za
28 Sep 2021 2PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Kabouter Haai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Marine Bioloog Mariette Wheeler oor die versteekte wonder van die…
23 Jun 1AM 8 min

Dr Chuck Day - Wait on God for your purpose

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: Waiting on the Lord – from Isaiah 40:31
22 Jun 1AM 5 min

Godly Revolution rocked Nelspruit this year!

Die jaar was Godly Revolution op Jeugdag in Nelspruit aangebied en ons dag toe ons hoor bietjie hoe dit daar gegaan het. Janine van Niekerk gesels met Erich Posthumus en sommer almal wat wou deel!
18 Jun 2AM 17 min