
Geheime formule vir 'n huislening
Loading player...
Mariena Cloete, Ooba huisleenings spanleier, verduidelik wat is die huidige goedkeuringskoerse vir huislenings en hoe belangrik dit is om soveel as moontlik te spaar vir 'n deposito. Sy deel ook 'n paar wenke wat jou kan help om jou huislening goedgekeur te kry.