Charles van Onselen - Nederigheid
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Nederigheid uit 1 PETRUS 5:5 AFR83
“En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. Almal moet trouens teenoor mekaar nederig wees en mekaar help, want “God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.””