Agri-uur: 14 September, Elria Steinberg

Loading player...
Die aanlyn droogtehulpprojek, Boks Voer Vir ‘n Boer, waar die publiek voer vir boere in die Boesmanland-streek van die Noord-Kaap via ‘n webblad kan koop, is verlede jaar van stapel gestuur toe die land 'n harde Covid-19 inperkingstydperk ervaar het.
14 Sep 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min