Agri-uur: 13 September, Roelie van Reenen

Loading player...
Die nasionale Departement van Landbou het onlangs aangekondig dat die getal bek-en-klouseer rampbestuurgebiede in KwaZulu-Natal verminder is. Hierdie besluit volg op die afsluiting van die tweede ronde serologiese toesig wat in die betrokke gebiede in die provinsie gedoen is. In lig hiervan, het OFM-nuus joernalis, Elsabé Richard, met Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster-groep, gepraat oor wat dit vir boere daar beteken en die impak wat die virus sal hê sou dit na ander provinsies versprei…
12 Sep 2021 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min