Agri-uur: 13 September, dr. Winifred Bowman

Loading player...
Wyninskrywings vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie word as interessant, wêreldklas, en vol uitdrukking deur die beoordelaars beskryf. Die hoofsameroeper van die beoordelaarspaneel, dr. Winifred Bowman, sê wyne wat ingeskryf word vir hierdie kompetisie word elke jaar al hoe beter. OFM-nuus se joernalis, Elsabé Richard, het met haar gesels…
12 Sep 2021 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min