Agri-uur: 10 September, Elria Steinberg

Loading player...
Die projek Boks Voer Vir 'n Boer is gestig met boere in die droogtegeteisterde gebiede van die Noord-Kaap in gedagte. Elria Steinberg, stigter van hierdie aanlyn projek, sê dié provinsie lê na aan haar hart omdat sy self ‘n boorling van die Namakwaland-streek is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar oor die droogtehulpprojek gesels…
9 Sep 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min