Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het oor die algemeen effens gedaal. Stoorlammers en slagpryse het ook verder gedaal. Varkvleispryse het gedaal in die afgelope week. Pryse kan egter begin styg na Kerstyd. Aartappelpryse het intussen baie hoog gebly en styg steeds.
8 Sep 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes