
PM gesels met Roux Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor natrium of sout in die grond.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die middels wat gebruik kan word om plante te help om vog uit die grond te neem. Veral soutgronde het ‘n negatiewe invloed op die groei van plante. Cloete verduidelik hoe dit teengewerk kan word met ‘n vloeibare vorm wat dadelik opneembaar is in die plant.