Agri-uur: 8 September, Berdine Krapohl

Loading player...
Die gebruik van tegnologie hou verskeie voordele vir boere in, van vinnige inligting op die internet opspoor tot die nuutste masjienerie. Berdine Krapohl, ‘n vroueboer uit die Hopetown-omgewing in die Noord-Kaap, sê hulle het begin wegbeweeg van ou boerderypraktyke en maak hulle ook gebruik van tegnologie om hulle boerdery volhoubaar te bestuur. Daarmee saam raai sy ook boere aan om hulle eie veelekke te maak omdat hulle beheer sal hê oor wat alles daarin gaan. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
7 Sep 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min