Agri-uur: 8 September, Koos van der Ryst

Loading player...
Dit kan Suid-Afrika meer as vyf jaar neem om sy bek-en-klouseervrye status te herwin. Dit, nadat Suid-Afrika sy bek-en-klouseervrye status op ‘n permanente basis by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) verloor het. Volgens Koos van der Ryst van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), is die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal weer ‘n terugslag vir die bedryf. Hy het tydens die organisasie se jaarkongres hieroor gepraat…
7 Sep 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min