Agri-uur: 8 September, Andrea Campher

Loading player...
Duisende hektaar veld is in sentraal Suid-Afrika weens wegholveldbrande verwoes. In die Noordwes alleen is meer as 500 000 hektaar veld vanjaar deur veldbrande verwoes. Dit, terwyl byna 300 000 hektaar veld in die Noord-Kaap die afgelope maande verwoes is. Dit is nog nie bekend hoeveel hektaar veld in totaal in die Vrystaat afgebrand is nie maar boere het groot skade gely. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Andrea Campher, Risiko- en Rampbestuurder van Agri SA, gepraat oor hoe hierdie veldbrande die landbougemeenskappe in hierdie provinsies gaan raak…
7 Sep 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min