Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die impak van duur kostes van elektrisiteit.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die impak van duur elektrisiteitskostes op die landbousektor. Verdere verhogings is byna ‘n gegewe vir die volgende paar jaar. Hy verduidelik ook die impak van sonkrag en of dit ‘n alternatief is wat finansieel haalbaar is. Die lewensvatbaarheid van sonkrag is tans onder die vergrootglas, maar vir die kleiner boer of sakeman is dit vir die huidige, nie bekostigbaar nie.
7 Sep 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes