Aftreewenke vir millenniërs
Loading player...
Aftrede is gewoonlik die laaste ding wat iemand onder 35 jaar in gedagte het, maar kenners waarsku dat ‘n gebrek aan beplanning veral die sogenaamde millenniër generasie kan benadeel.
Die gemiddelde aftree-ouderdom in Suid -Afrika is 60, maar statistieke toon dat slegs 6% van Suid -Afrikaners op die regte pad is as dit by aftredebeplanning kom.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met Nicole Venter van Wytham Estate, gesels om meer uit te vind. Luister na die potgooi onder om te hoor hoeveel en wanneer jy moet begin spaar.