Agri-uur: 7 September, James Faber

Loading player...
Werklike vennootskappe moet gevorm word om langtermyn-oplossings vir die rooivleisbedryf, en vir landbou in die algemeen, daar te stel. Dit is volgens James Faber, wat gedurende die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se 28ste jaarkongres as die organisasie se nuwe nasionale voorsitter verkies is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels oor wat sy planne vir die organisasie is, sowel as wat die bedryf se uitdagings is…
6 Sep 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min