Agri-uur: 6 September, Johan Breytenbach

Loading player...
Die Vrystaat is die afgelope naweek weer deur wegholveldbrande geteister. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging, sê die grootste brand is in die Ventersburg-omgewing aangemeld. Hy deel ook dat onder meer diere, voertuie en infrastruktuur weens die veldbrande verwoes is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
6 Sep 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min