
PM berig oor veeverliese, as gevolg van roofdiere, wat drasties afgeneem het.
Loading player...
Volgens Predasiebestuur SA, het die getal veeverliese weens roofdiere, die afgelope 12 jaar met 65,9% afgeneem. Die getal roofdiere wat sogenaamd “uitgeskakel” is, het egter in dieselfde tydperk met 121,5% toegeneem. Rooikatte en rooijakkalse het die grootste skade aangerig. Uit die Oos-Kaap word deur die NWKV berig, dat die organisasie 27 wolperse aan skeerskure in die provinsie geskenk het, vir die gebruik vir opkomende boere.