Agri-uur: 6 September, Landbou-organisasies

Loading player...
Plaasaanvalle en –moorde bly steeds ‘n groot bron van kommer in landbougemeenskappe. Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het onlangs die misdaadstatistieke bekendgemaak en aangedui dat 181 aanvalle op plase en kleinhoewes, waarvan 15 plaasmoorde was, vanaf 1 April tot 30 Junie 2021 regoor Suid-Afrika plaasgevind het. In lig hiervan, het OFM-nuus se Elsabé Richard met die verskeie landbou-organisasies in sentraal Suid-Afrika gesels om uit te vind hoe die statistieke vir plaasaanvalle en –moorde in de Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes lyk…
6 Sep 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min