
Ellenore Meyer - Heal our land
Loading player...
Johann Els gesels met Ellenore Meyer oor ‘n landswye projek waarby sy, saam met Graham Power betrokke was. Die Heal our Land disaster relief fund was aanvanklik gestig om die onmiddelike nood in KZN aan te spreke na die onluste daar. Maar dit het nie daar geeindig nie. Hulle gesels oor die hart daaragter, en die planne vorentoe.