Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag die naspeurbaarheid van vee.

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die naspeurbaarheid van vee. Groenewald bespreek die waardetoevoeging wat dit tot die besigheid kan bied. Hy verduidelik ook waar die sensors ingeplant kan word en waar dit die grootste oplossing vir die produsent en dier sal gee.
3 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes