
In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die begin van ‘n nuwe pad in die boerdery.
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die uitdagings en groei wat ‘n voornemende boer se karakter toets en nuwe benaderings verg. Saunderson verduidelik die risikos en uitbreidings in die boerdery wat maak dat landbouers die model of projek aanpak.